Duminy doen dit vir SA
2011-01-21 23:00
Johannesburg - In die vierde eendag-wedstryd op St Georgespark het Suid-Afrika vir Indië met 48 lopies volgens die Duckworth-Lewis-metode geklop. Dít kom nadat reën die spel onderbreek het.
Duminy was die Proteas se uitblinker met 71 nie uit nie van net 72 balle.
Vroeër het Suid-Afrika vier paaltjies verloor vir net 12 lopies. Indië moes 266 aanteken om te wen.
Neem deel aan ons meningspeiling oor krieket-kommentators hier onder.
Stem
Hoe sou jy Shafiek Abrahams se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Stem
Hoe sou jy Fanie de Villiers se kommentaar beskryf in dié kragmeting.
Stem
Hoe sou jy Mike de Villiers se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Stem
Hoe sou jy Kotie Grove se kommentaar beskryf in dié kragmeting.
Stem
Hoe sou jy Jeremy Fredericks se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Stem
Hoe sou jy Deon Kruis se kommentaar beskryf in dié kragmeting?