Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Proteas sweet vir onbesliste uitslag

2012-11-13 09:22
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die eerste kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië het Dinsdag onbeslis op die Gabba-krieketgronde in Brisbane geëindig.

Die Proteas was stewig in beheer op dag een toe Hashim Amla en Jacques Kallis elk honderdtalle in die eerste kolfbeurt aangeteken het en die besoekers die 400-kerf verbygesteek het.

Australië se kaptein, Michael Clarke, het egter 'n ongelooflike terugvegpoging gelei deur 'n dubbele honderdtal aan te teken en sy span se beurt op 565/5 te verklaar.

Suid-Afrika was Dinsdag op 166/5 in hul tweede kolfbeurt toe die twee spanne blad geskud het vir die wedstryd.

Die tweede toets begin Donderdag, 22 November, op die Adelaide Oval in Adelaide.

Lees die volledige wedstrydverslag hier.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: australië krieket  |  proteas
VOLGENDE OP NUUS24X

Venus nie by Wimbledon

49 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Jonny Stier sê... Absoluut pateties. Hulle is nou 'n stappie verder as die chokers wat ons die laaste tyd leer ken het. Is daar niemand in die afrigting span wat hierdie choking van hulle kan stop sit nie? Sodra die eerste twee paaltjies val, donner die hele spul inmekaar. Het ons dan nou geen ordentlike kolwers meer nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 14:45 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV in the middle lane before the Van Buuren Road exit - DELAYS through Gilloolys Interchange
  • Wednesday Bedfordview - 14:45 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    HEAVY DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV before Van Buuren Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.