Proteas seëvier oor Indië

2010-02-09 13:44
Tweets Share Share line Print

Nagpur - Die Proteas het die eerste kriekettoets teen Indië as gevolg van vernietigende boulwerk oortuigend in Nagpur gewen.

Suid-Afrika het met 'n beurt en ses lopies gewen nadat hulle Indië vir 319 lopies almal in hul tweede beurt uitgeboul het.

Dale Steyn het 10 paaltjies in dié wedstryd geneem.

Vroeër het Paul Harris toegeslaan en twee vinnige paaltjies voor middagete geneem.

Teen teetyd was Indië se telling, 223 lopies vir die verlies van 6 paaltjies.

Sachin Tendulkar se uitstekende 46ste toetshonderdtal het landswye feesvieringe tot gevolg gehad, maar Harris het harte gebreek toe hy kort daarna van Tendulkar ontslae geraak het.

Die Tendulkar-paaltjie het Suid-Afrika so laat feesvier dat AB de Villiers vir Harris omgestamp het en in die proses moes die 31-jarige tydelik die veld weens 'n enkelbesering verlaat.

Harris se boulwerk was wêreldklas en akkuraat terwyl Wayne Parnell ook puik op die derde dag vertoon het.

- Sport24


Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sa in indië

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

KallieHungBal sê... Ek brand om te vra/sê wat die verskil tussen die misdadigers is, maar ek is nie lus vir 'n rasseherrie om my kop nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Fortuner 4.0 4x4 AT
2006
R 289,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.