Proteas sal nie Kieswetter kry nie

2009-11-13 17:26
Tweets Share Share line Print

Londen – Craig Kieswetter, die paaltjiewagter en kolwer van Somerset, het aan die Suid-Afrikaanse krieketkaptein Graeme Smith gesê dat daar geen kans is dat hy van gedagte sal verander om eerder vir die Proteas as Engeland te speel nie.

Kieswetter, wat ‘n Skotse ma het en in Johannesburg gebore is, kwalifiseer nie vir Engeland tot Februarie nie, maar is reeds in die nasionale oefen-span ingesluit.

Engeland het reeds vier Suid-Afrikaans gebore spelers in hul span, met Kevin Pietersen en Jonathan Trott wat beide die drie leeus in hul geboorte land gaan dra in die huidige toer.

Die ander twee spelers, Matt Prior en Andrew Strauss, is beide ook in Suid-Afrika gebore voordat hulle op ‘n jong ouderdom Engeland toe is.

Smith het vroeër in die week ‘n beroep op Kieswetter gedoen om homself aan Suid-Afrika te verbind, maar die 21-jarige het sy verbintenis met Engeland beklemtoon.

“Dit is baie vleiend om te hoor hoe iemand van Graeme Smith se kaliber so hoog praat van my, maar ek bly toevertrou om vir Engeland internasionale krieket te speel en dit bly my ambisie,” het Kieswetter aan Somerset se webwerf gesê.

Brian Rose, Somerset se direkteur van Krieket, het die nuus verwelkom en bygevoeg: “Hy is ‘n baie opwindende vooruitsig en almal by Somerset, van die spelers tot die lede en die ondersteuners, sal bly wees dat hy bly om Somerset te help om verdere sukses te behaal en sal hopelik aanbeweeg om vir Engeland te speel.”

- Sapa - AFP



 

Lees meer oor: graeme smith  |  proteas

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

KallieHungBal sê... Ek brand om te vra/sê wat die verskil tussen die misdadigers is, maar ek is nie lus vir 'n rasseherrie om my kop nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Fortuner 4.0 4x4 AT
2006
R 289,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.