Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Proteas moet inspring ná slaplê-nederlaag

2013-01-22 07:10
Tweets Share Share line Print

Kimberley – Faf du Plessis, waarnemende kaptein van Suid-Afrika se eendagkrieketspan, het ruiterlik erken die Proteas het slapgelê in die eerste kragmeting met Nieu-Seeland, het Sport24 berig.

Du Plessis het erken dat die tuisspan in die twee oorblywende wedstryde met mag en mening sal moet inspring.

Nieu-Seeland het Saterdag in die Paarl in die eerste eendagwedstryd teen Suid-Afrika vasgebyt en eindelik met ’n enkele paaltjie geseëvier.

"Ons was in die eerste wedstryd ietwat ontspanne. Ons weet nou ons sal baie naby ons heel beste moet wees om hulle te klop, want hulle is ’n gevaarlike eendagspan," het Du Plessis volgens Sport24 gesê.

Du Plessis het gesê hy hoop die blad het ’n bietjie wip en vaart vir die boulers, want stadiger balle pas volgens hom Nieu-Seeland se spelstyl.

“Hopelik is daar iets vir ons in die blad – dit kan met kwaai hitte dalk nie die geval wees nie.”

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Neusie verby vir Proteas

54 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Nuusman Ekke sê... CHOCKERS. Het mos voor die toernooi en ook geeurende die toernooi vir ab gesê hy praat te veel. Ai waar kon ons nie dalk gestaan het nie as JOHAN BOTHA die kapteinskap kon behou het sedert hy destyds in Australië oorgeneem het in n beseerde Smith se plek! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Olievenhoutbos - 18:44 PM
    Road name: R55 Northbound
    DELAYS between Summit Road and Olievenhoutbos
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.