Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Proteas kraai koning op Nuweland

2013-01-04 15:17
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Proteas het ná middagete op dag drie van die eerste toets teen Nieu-Seeland die Kiwi’s vir 275 lopies uitgehaal om met ‘n beurt en 27 lopies te seëvier.

Die Kiwi’s het na middagete voortgekolf met die telling op 232/5, maar die Proteas het gou ná die pouse begin paaltjies eis.

Vernon Philander het eerste toegeslaan toe hy BJ Watling se paaltjie ná 42 lopies geëis het – sy sesde paaltjie van die wedstryd.

Kort daarna het Philander Doug Bracewell ook terug pawiljoen toe gestuur met geen lopies agter sy naam.

Jeetan Patel was volgende om te stap toe Dale Steyn hom uitgeboul het vir agt lopies.

Hierna was die skrif aan die muur vir die Swart Pette, met Steyn wat James Franklin vir 22 uitgeboul het voordat Chris Martin homself vir ‘n nul uitgehardloop het sonder om 'n enkele bal te trotseer.

Philander is as speler van die wedstryd aangewys vir sy telling van 7 paaltjies vir 83 lopies. Hy het op dag een binne die eerste 45 minute van spel vyf paaltjies geneem en slegs sewe lopies afgestaan en gehelp om die Kiwi’s vir 45 uit te boender in hul eerste beurt.

Die volgende toets begin op 11 Januarie by St George’s Park in Port Elizabeth.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Cheetahs mars voort

37 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.