Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Proteas kolf eerste in PE

2013-01-11 10:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Proteas het die loot gewen en besluit om eerste te kolf op die eerste dag van die tweede toets teen Nieu-Seeland op St. Georgepark in Port Elizabeth.

Suid-Afrika loop tans 1-0 voor in die reeks van twee toetse na die Proteas met ‘n beurt en 27 lopies op Nuweland geseëvier het.

Vernon Philander, die Proteas se held in die eerste toets, sal nie in die tweede toets speel nie weens ‘n dyspier-besering.

Rory Kleinveldt vervang hom in die span.

Nieu-Seeland het twee veranderinge aangebring na hul groot nederlaag op Nuweland.

Neil Wagner en Colin Munro kom in vir die beseerde Chris Martin en James Franklin.

Die spanne lyk so:

Suid-Afrika:

Graeme Smith (kaptein), Alviro Petersen, Hashim Amla, Jacques Kallis, AB de Villiers (paaltjiewagter), Faf du Plessis, Dean Elgar, Robin Peterson, Dale Steyn, Rory Kleinveldt, Morne Morkel

Nieu-Seeland:

Brendon McCullum (kaptein), Martin Guptill, Kane Williamson, Dean Brownlie, Daniel Flynn, BJ Watling (paaltjiewagter), Colin Munro, Doug Bracewell, Neil Wagner, Trent Boult, Jeetan Patel

– Volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Alle oë op Steyn

58 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

David Stuart sê... Stem saam!!! Die ou se "long hop's" word alhoe stadiger, soos hy algaande dikker word. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 10:09 AM
    Road name: R50 Delmas Road Northbound
    ACCIDENT near Sinovich Drive
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.