Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Proteas hou asem op oor Kallis

2012-11-29 12:41
Tweets Share Share line Print

Perth, Australië – Die Proteas sal die veelsydige Jacques Kallis tot die laaste oomblik kans gee om te bewys dat hy fiks is vir die laaste toets wat Vrydag op die Waca in Perth begin.

Dit het vroeër gelyk asof Kallis die beslissende toets, wat ook sal bepaal wie die voorste toetsspan sal wees, gaan misloop.

Kallis het in die tweede toets in Adelaide 'n dyspierbesering opgedoen en kon dus nie tydens Australië se tweede kolfbeurt boul nie. Kallis het egter 'n belangrike rol gespeel om die wedstryd, wat Maandag geëindig het, te red.

Die Protea-kaptein, Graeme Smith, het gesê die naatbouler Vernon Philander sal terugkeer nadat hy hom weens 'n stywe rug aan die toets in Adelaide onttrek het. Smith het verder gesê hy hoop Kallis sal ook, ten spyte van die kort ruskans, fiks wees.

"Dit beweeg na 'n positiewe lig," het Smith oor albei spelers gesê.

"Ek dink Vernon is gereed en Jacques vorder goed. Ons sal egter moet wag en kyk hoe hy (Kallis) deur vandag en môre-oggend kom.

"Om hom op nommer vier te hê, maak ons sterker met die kolf en is baie belangrik. Hopelik wanneer ons môre-oggend opstaan sal hy gereed wees, maar ons sal nie daardie besluit ligtelik neem nie."

Smith het gesê indien Kallis speel sal hy op nommer vier kolf.

– Volg Nuus24Sport op Twitter

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

'Tahs in beheer in Sydney

2013-05-18 13:48

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.