Proteas gaan swaar trek, sê Sangakkara

2011-12-11 18:35
Tweets Share Share line Print

Benoni – Die ervare Sri Lankaanse paaltjiewagter en kolwer Kumar Sangakkara dink die kans is goed dat sy span in die komende week in die eerste toets teen Suid-Afrika die wêreld vir die tuisspan gaan warm maak.

Dié opinie baseer hy op Suid-Afrika se rekord in Sri Lanka.

"Die Suid-Afrikaners het nog nooit regtig naby daaraan gekom om ons die laaste paar keer by die huis te klop nie," het Sangakkara gesê ná die besoekers se drie dae lange opwarmingswedstryd teen 'n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan in Benoni.

Die veteraan het ook die moontlike rol wat draaiboulers in die wedstryd kan speel, beklemtoon.

"Suid-Afrika het altyd op spoed en vaardigheid met die bal staatgemaak wanneer dit kom by snelboul.

"Hulle het 'n goeie draaibouler in [Imran] Tahir so dit gaan interessant wees om te sien hoe hulle [draaiboulers] doen met paaltjies en of die paaltjies wat hulle neem genoeg gaan wees om wedstryde te neem," het hy gesê.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: proteas  |  krieket

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

KallieHungBal sê... Ek brand om te vra/sê wat die verskil tussen die misdadigers is, maar ek is nie lus vir 'n rasseherrie om my kop nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Fortuner 4.0 4x4 AT
2006
R 289,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.