Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Proteas dra oorwinning aan Boucher op

2012-08-20 22:54
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Proteas het hul oorwinning in die reeks teen Engeland aan die voormalige paaltjiewagter Mark Boucher opgedra.

Boucher se krieketloopbaan is tydens die reeks kortgeknip toe hy in die eerste wedstryd van die toer deur ‘n dwarsbalkie in die oog getref is. Hy het gevolglik sy uittrede uit internasionale krieket aangekondig.

Die Proteas het Engeland met 51 lopies geklop in die finale toets op Lord’s om die nommer een toetsspan in die krieketwêreld te word. Hulle het die reeks 2-0 gewen.

Die span se kaptein, Graeme Smith, het die oorwinning ná die wedstryd aan Boucher opgedra. Hy het ook “Ons mis jou Bouch” op sy hemp geskryf.

“Dit was ‘n huldeblyk van die span,” het Smith gesê.

“Dit was veronderstel om sy 150ste toets te wees. Hy was vir ‘n lang tyd ‘n integrale deel van die Proteas-familie en dit was iets wat ons as ‘n span gevoel het ons wil doen.”

Boucher het spoedig via sy Twitter-rekening gereageer.

“Dankie @GraemeSmith49, die Proteas-span en vir al die boodskappe van almal! Dit was spesiaal. Trots om deel te kon wees was daardie span,” het hy geskryf.

Boucher-20120820">Sport24

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter

 

Lees meer oor: mark boucher  |  proteas  |  krieket
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Parkview - 07:12 AM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lower Park Drive - POINTSMEN on duty
  • Friday Irene - 07:11 AM
    Road name: R21 Northbound
    SERIOUS ACCIDENT at Nellmapius Drive - HEAVY DELAYS towards Pretoria
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Internal Auditor

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.