Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Philander wen top-prys

2012-06-06 23:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Protea-snelbouler Vernon Philander is Woensdag aangewys as die Suid-Afrikaanse krieketspeler van die jaar ná ‘n skouspelagtige begin aan sy toetsloopbaan in die 2011-12-seisoen.

Philander (26) het 51 paaltjies in sewe toetse geneem teen ‘n gemiddelde van 14,15. Hy het ses maal vyf paaltjies of meer in ‘n beurt geneem en het al twee maal tien paaltjies in ‘n wedstryd laat kantel.

Die Cape Cobras-bouler was die hoof-paaltjievraat toe Australië vir 47 uitgeboul is in sy debuut-toets in Kaapstad verlede November. Hy het 5/15 geneem in dié kolfbeurt.

Hy het ook die beste boulgemiddelde gehad van al Suid-Afrika se boulers in al drie toetsreekse waarin hy gespeel het – teen Australië, Sri Lanka en Nieu-Seeland.

Philander, wat ook die toetskrieketspeler van die jaar-toekenning gewen het, het homself bewys as die perfekte vennoot vir Dale Steyn, die wêreld se voorste snelbouler.

AB de Villiers is aangewys as die eendag-krieketspeler van die jaar nadat hy 475 lopies aangeteken het teen ‘n gemiddelde van 158,33 teen ‘n treftempo van 116,13 in sy eerste seisoen as kaptein van Suid-Afrika se eendagspan.

Die kanonkolf-kolwer Richard Levi het die prys vir Twintig20-speler van die jaar ontvang vir sy kolfbeurt van 117 n.u.n. van 51 balle teen Nieu-Seeland in Hamilton.

Hy het wêreldrekords opgestel deur sy honderdtal in slegs 45 balle te behaal en 13 sesse te moker.

Die lys wenners is:

Krieketspeler van die jaar: Vernon Philander

Toetskrieketspeler van die jaar: Vernon Philander

Eendag-krieketspeler van die jaar: AB de Villiers

Twintig20-krieketspeler van die jaar: Richard Levi

Spelers se speler van die jaar: AB De Villiers

Nuweling van die jaar: Marchant de Lange

Uitstaande individuele vertoning: Richard Levi
 
- Volg Nuus24Sport op Twitter

- AFP

Lees meer oor: vernon philander
VOLGENDE OP NUUS24X

Cheetahs weer op spoed

29 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.