Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Philander uit tweede toets

2013-01-08 13:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Proteas-snelbouler Vernon Philander gaan die tweede toets teen Nieu-Seeland weens ‘n dyspierbesering misloop, het die nasionale span se bestuurder, dr Mohammed Moosajee, Dinsdag bevestig.

Philander het Vrydag in 'n laat stadium van die Proteas se wedstryd die veld verlaat nadat sy dyspier styf geraak het.

Moosajee het gesê die span se bestuur wil nie die risiko loop om Philander se besering te vererger nie, veral nie met die toetsreeks teen Pakistan volgende maand wat wag nie.

“Vernon se dyspier gaan sowat sewe tot 10 dae nodig hê om volkome te herstel,” het Moosajee gesê.

“Met die reeks teen Pakistan wat minder as ‘n maand weg is, is dit nie die moeite werd om dit te waag nie.”

Rory Kleinveldt gaan in Philander se plek ingesluit word, met die veelsydige Ryan McLaren wat ook by die groep gevoeg is as ‘n voorsorgmaatreël.

Die tweede toets begin op 11 Januarie in Port Elizabeth.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: vernon philander  |  proteas
VOLGENDE OP NUUS24X

Rebels skok Waratahs

9 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Parkview - 14:36 PM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lower Park Drive - POINTSMEN on duty
  • Friday Kempton Park - 14:26 PM
    Road name: Driefontein Road Southbound
    VEHICLE FIRE at Brabazon Road - DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.