Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Philander, Petersen klim op ranglyste

2013-01-07 11:18
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Proteas se openingskolwer, Alviro Petersen, het vir die eerste keer die toptwintig op die Internasionale Krieketraad (IKR) se lys van top-toetskolwers bereik.

Petersen, wat verlede week op Nuweland 106 lopies in die Proteas se eerste beurt teen Nieu-Seeland gemoker het, het met 11 plekke geklim na die 20ste posisie op die ranglys.

Hashim Amla is steeds die hoogs-gekeurde Suid-Afrikaanse kolwer. Hy is in die derde plek agter Australië se kaptein, Michael Clarke, en die veteraan Windies-kolwer Shivnarine Chanderpaul.

Jacques Kallis (sesde) en AB de Villiers (sewende) is die ander Proteas in die toptien.

Die snelbouler Vernon Philander is ook besig om die gaping tussen hom en sy spanmaat Dale Steyn te vernou. Steyn is tans die beste toetsbouler in die wêreld, terwyl Philander hard in sy nek blaas in die tweede plek.

Morné Morkel (agste) is ook in die toptien.

Kallis is ook steeds die wêreld se beste veelsydige speler. Shakib Al Hasan van Bangladesj is in die tweede plek.

Die Proteas is ook steeds bo-aan die ranglys vir die beste toetsspan. Engeland is in die tweede posisie.

Suid-Afrika het Nieu-Seeland verlede week met ‘n beurt en 27 lopies verslaan tydens dié twee spanne se eerste toets op Nuweland.

Die tweede toets begin op 11 Januarie in Port Elizabeth.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Erich Goosen sê... Hoe is dit moontlik dat 'hoogaangeskrewe' kolwers soos Amla, Infram, de Villiers en Duminy almal op een dag kan faal. Lyk my die Engelse se sielkundige oorlogvoering met Anderson het gewerk nog voor die wedstryd begin het. Lyk my ons het maar eenmaal nie wat dit neem om beperkte boulwedstryde te wen nie. Back to the drawing board. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday City Deep - 09:14 AM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
  • Thursday Randburg - 09:12 AM
    Road name: Republic Road Eastbound
    DELAYS between Jan Smuts Avenue and William Nicol Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.