Petersen gretig om vir Proteas 'n slag te slaan

2012-01-01 16:50
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Alviro Petersen, kaptein van die Leeus, sê hy is so opgewonde om vir die Proteas te speel in die derde en laaste toets teen Sri Lanka dat hy selfs as nommer 11 sal kolf.

"Ek is net so bly om terug in die span te wees dat ek nie omgee waar ek kolf nie," het Petersen Sondag gesê ná hy opgeroep is om Suid-Afrika se toporde te help.

"Ek sal op enige posisie kolf van een tot 11 – solank ek vir Suid-Afrika speel."

Suid-Afrika en Sri Lanka is gelykop na beide spanne een toets gewen het, maar die tuisspan is angstig om sy eerste toetsreeksoorwinning by die huis sedert November 2008 te wen wanneer hy Saterdag teen die besoekers te staan kom.

Petersen is aan die begin van die seisoen uit die groep gelaat ten gunste van Jacques Rudolph, wat nie langer geïgnoreer kon word nie ná sy onlangse vertonings.

Rudolph kon egter nie daarin slaag om sy posisie te konsolideer nie, en het teleurstellend teen Australië gevaar.

Petersen, wat laas 'n toets teen Indië in Kaapstad gespeel het 'n jaar gelede, het die afgelope paar maande goed gevaar, met 'n telling van 103 vir Suid-Afrika A teen Australië in vroeg November.

"Ek speel die laaste ruk goed en ek wil graag daarop voortbou," het Petersen said.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: alviro petersen  |  krieket  |  proteas

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

KallieHungBal sê... Ek brand om te vra/sê wat die verskil tussen die misdadigers is, maar ek is nie lus vir 'n rasseherrie om my kop nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 TDi Ambition DSG 3-dr Dsl
2007
R 279,990.00

TOYOTA

RunX 160i RS 5-dr
2004
R 94,995.00

BMW

X3 xDRIVE20i M-SPORT AT
2012
R 600,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.