Pakistan dalk gasheer vir T20

2009-09-28 09:14
Tweets Share Share line Print

Islamabad - Die Pakistanse krieketraad (PCB) beplan 'n bod om die Twintig20-wêreldtoernooi in dié land te hou met die hoop dat die sekerheidsituasie in die land oor die volgende vyf jaar sal verbeter.

"Hopelik sal die toestande in die land teen daardie tyd ideaal wees om internasionale sportgeleenthede aan te bied," het Ijaz Butt, voorsitter van die (PCB), gesê.

'n Topbeampte van die PCB sal na verwagting vandeesweek met ander krieketrade vergader terwyl hulle in Suid-Afrika is vir die Internasionale Krieketraad (IKR) se Kampioenetrofee-reeks, om hul ondersteuning vir dié bod te werf, berig The News.

Dié toernooi sou aanvanklik verlede jaar in Pakistan plaasgevind het, maar is uitgestel weens veiligheidsvrese en sou vanjaar na Sri Lanka verskuif het.

Dit is egter die reënseisoen in daardie tydperk in Colombo en daarom is besluit om die toernooi nogmaals na Suid-Afrika te skuif.

Pakistan se regte as mede-gasheer vir die 2011-Wêreldbeker is ook weggeneem ná 'n terreuraanval op Sri Lanka se toetsspan vroeër vanjaar.

Aboe Dhabi  en Doebai, wat vroeër vanjaar gasheer was vir Pakistan se wedstryd teen Sri Lanka, sal weer gebruik word vir drie internasionale eendagwedstryde en twee Twintig20-wedstryde tussen Pakistan en Nieu-Seeland in November.

Die PCB het ook 'n versoek aan die IKR gerig om meer toetsreekse tussen Pakistan en Indië te reël in die volgende internasionale toerprogram (FTP).

Butt het gesê hy verwag dat die sub-kontinentale aartsvyande vier keer oor die volgende agt jaar mekaar die stryd sal aansê met Pakistan wat die opsie het om dié reeks op 'n "neutrale" plek te speel.

"Die IKR het die waarborg vir die reeks, wat elke twee jaar gehou sal word, gegee. Hulle het ook gesê dié reeks kan by 'n neutrale plek gehou word tot die sekerheidsituasie in Pakistan verbeter."

– Sapa-AP
 

Lees meer oor: krieket  |  t20

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

KallieHungBal sê... Ek brand om te vra/sê wat die verskil tussen die misdadigers is, maar ek is nie lus vir 'n rasseherrie om my kop nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 TDi Ambition DSG 3-dr Dsl
2007
R 279,990.00

TOYOTA

RunX 160i RS 5-dr
2004
R 94,995.00

BMW

X3 xDRIVE20i M-SPORT AT
2012
R 600,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.