Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pakistan-afrigter gekritiseer ná reeksnederlaag

2013-02-25 15:37
Tweets Share Share line Print

Islamabad – Die voormalige kaptein van Pakistan, Rashid Latif, het hul afrigter Dav Whatmore se afrigting bevraagteken ná die span se 3-0  reeksnederlaag teen die Proteas.

“Die voorsitter, kaptein, onderkaptein en afrigter moet almal verantwoordelik gehou word vir die uitslae en dit moet begin by die afrigter,” het Latif Maandag gesê.

Pakistan het Sondag in Centurion die derde toets met ‘n beurt en 18 lopies verloor. In die eerste toets op Wanderers het die span met ‘n beurt en 211 lopies verloor ná hulle vir 49 in hul eerste beurt uitgeboul was.

Die span het ook op Nuweland die tweede toets met vier paaltjies verloor, ten spyte van Younis Khan en Asad Shafiq se honderdtalle en Saeed Ajmal se 10 paaltjies.

“Ek het regtig nie verwag dat ons al drie toetse sou verloor nie, maar as jy kyk hoe ons kolwers op die kolfblaaie misluk het, wys dit dat daar geen huiswerk gedoen is nie,” het Latif gesê.

“Vir hoe lank gaan ons kla dat ons nie op vinnige blaai kan kolf nie?”

“Dit is alles dom verskonings. Krieket is ‘n professionele sport en as jy vir jou nasionale span gekies word, beteken dit jy is die beste wat die beste in die wêreld moet aandurf.”

“Ons het net een keer die 300 lopie-kerf verby gesteek in ses beurte, wat het die afrigter gedoen?”

Pakistan se twee T20-wedstryde teen die Proteas begin op 1 Maart in Durban en die eendagreeks sal op 10 Maart afskop.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

- AP

Lees meer oor: pakistan krieket  |  proteas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.