Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ondersoek oor Hansie weer geopen

2011-11-15 11:44
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Die ondersoek na wedstrydknoeiery waarby Hansie Cronjé betrokke was, sal heropen word, het die Indiese koerant Deccan Chronicle Dinsdag berig.

Dié besluit is na bewering deur Indiese regeringsamptenare geneem kort ná drie krieketspelers van Pakistan in die Verenigde Koninkryk tronkstraf ontvang het vir hulle betrokkenheid by wedstrydknoeiery.

Die ondersoek sal glo heropen word ná 'n brief deur Britse owerhede aan die Indiese polisie nuwe besonderhede aan die lig gebring het.

Die betrokke brief is geskrywe in antwoord op 'n navraag wat in 2007 deur die Delhi-polisie aan Britse owerhede gestuur is oor 'n sleutelgetuie in die saak, die Londense beroepswedder Sanjiv Chawla.

Die Britse owerhede het in dié skrywe besonderhede gegee wat volgens die polisie in Delhi 'n verdere ondersoek regverdig.

Die polisie sal binnekort 'n verslag aan 'n plaaslike hof stuur om owerhede te verwittig dat die ondersoek weer geopen sal word.

Cronjé het as kaptein van Suid-Afrika se nasionale krieketspan uitgetree ná aantygings oor wedstrydknoeiery in 1999 die ronde begin doen het.

Die polisie in Delhi het selfoongesprekke van Cronje onderskep. Dit het egter aan die lig gekom dat dié selfoon behoort het aan die beroepswedder Rajesh Kalra. Cronjé het die selfoon gebruik om met verskeie mense in Moembaai en Nieu-Delhi te praat.

Cronjé is in 2002 in 'n vliegongeluk in George dood.

– Lees hier meer.

– Vir die jongste sportnuus, volg Nuus24Sport op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
53 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.