Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nou wil Blake teen Bolt boul

2012-08-16 11:32
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die Sydney Sixers is hoopvol om Yohan Blake in hul span vir Australië se plaaslike twintig20-liga te hê ná die nuus dat Usain Bolt dalk speelkans vir die Melbourne Stars gaan kry.

Blake en Bolt is albei krieketmal en die Sixers se uitvoerende hoof, Stuart Clark, het gesê hy wil graag 'n kragmeting tussen die wêreld se twee vinnigste mans op die krieketveld sien.

Vroeër die week het die krieketlegende Shane Warne onthul dat hy besig is met 'n veldtog om Bolt na Melbourne te bring en dat onderhandelinge met die Melbourne Stars, Warne se klub, tans onderweg is.

Volgens die Telegraph het Blake onlangs onthul dat dit sy droom is om krieket te speel en het hy dié sport as sy eerste liefde bo atletiek beskryf.

"Ek sal eers na beelmateriaal moet kyk om te sien hoe hy boul, maar Blake beweer hy kan 'n aflewering teen 145 km/h stuur. Daar is nie baie mense in die wêreld wat dit kan doen nie," het Clark gesê. 

Die seisoen begin op 7 Desember met die eindstryd wat op 19 Januarie gespeel word.

Volg Nuus24Sport op Twitter.


- Sapa - AP

Lees meer oor: yohan blake  |  usain bolt
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 18:20 PM
    Road name: Eskia Mphahlele Drive Northbound
    SLOW TRAFFIC approaching Mabopane Highway
  • Thursday Pretoria - 18:19 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS betweenthe N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.