Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nieu-Seeland almal uit vir 45

2013-01-02 12:38
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Proteas se snelboulers het amok gemaak op Nuweland deur Nieu-Seeland in hulle eerste kolfbeurt tot slegs 45 lopies te beperk op dag een van die eerste toets.

Vernon Philander het vyf paaltjies binne die eerste 45 minute van spel laat kantel. Hy het in dié tyd slegs sewe lopies afgestaan.

Morné Morkel het hom goed bygestaan en het drie paaltjies vir 14 lopies laat kantel.

Dale Steyn, wat vroeër die vierde Suid-Afrikaner geword het om 300 toetspaaltjies te neem, het die laaste paaltjie geneem toe hy vir Daniel Flynn van sy eie boulwerk uitgevang het. Steyn het slegs 18 lopies afgestaan vir sy twee paaltjies.

Kane Williamson het die hoogste telling van al die Kiwi's gemaak. Hy het 13 lopies aangeteken voor Philander hom been-voor-paaltjie betrap het.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 07:33 AM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between Malibongwe Drive and the Rivonia Road exit
  • Wednesday Centurion - 07:32 AM
    Road name: Hendrik Verwoerd Drive Eastbound
    DELAYS between Rooihuiskraal Road and Old Johannesburg Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.