Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mylpaal-toets vir Proteas

2012-11-29 13:52
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Suid-Afrikaanse toetsspan speel Vrydag hul 200ste toets sedert die Proteas se hertoelating tot die spel.

Die derde toets teen Australië in Perth begin op dié dag.

"Dit is 'n merkwaardige oomblik vir Krieket Suid-Afrika en veral vir die 79 krieketspelers wat die Proteas-embleem in die toetsarena gedra het," het Jacques Faul, waarnemende hoof- uitvoerende beampte van KSA, gesê.

"Dit is baie gepas dat dit gebeur in 'n wedstryd wat daar so baie op die spel is en waar daar sulke vurige afwagting is in die krieketwêreld, met die nr.1-posisie op die toetskrieketranglys wat tussen ons en Australië op die spel is.

"Dit voel soos gister wat Kepler Wessels die Proteas vir die eerste toets in die Wes-Indiese Eilande gelei het – 'n wedstryd waarin Andrew Hudson, huidige sameroeper van die keurkomitee, 'n honderdtal in sy toetsdebuut aangeteken het."

Faul het gesê daar was baie hoogtepunte sedert die eerste toets ná hertoelating in 1992, met die Proteas se toetskaptein, Graeme Smith, wat die kaptein is wat die meeste toetse in die geskiedenis gespeel het.

Suid-Afrika het meer toetse gewen as verloor teen elke toetsnasie, behalwe Australië, het Faul gesê.

In die Proteas se 100ste toets sedert hertoelating het Smith met 151, 'n rekordbeurt van 368 vir die eerste paaltjie in 2003 op Nuweland saam met Herchelle Gibbs aangeteken.

Smith lei Suid-Afrika vir die 96ste keer wanneer die Proteas se toets in Perth begin.

Suid-Afrika se ander toetskapteine en toetse as kaptein: Hansie Cronje (53), Shaun Pollock (26), Kepler Wessels (16), Mark Boucher (4), Jacques Kallis (2), Ashwell Prince (2), Gary Kirsten (1).
      
– Volg Nuus24Sport op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.