Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mark Boucher tree uit ná fratsongeluk

2012-07-10 14:34
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Proteas se veteraan-paaltjiewagter Mark Boucher het Dinsdag sy uittrede uit internasionale krieket aangekondig nadat hy sy oog ernstig beseer het in 'n Boucher-na-ernstige-oogbesering-20120710">fratsongeluk.

Boucher moes Maandagaand 'n noodoperasie ondergaan nadat ’n dwarsbalkie hom, tydens die Proteas se opwarmwedstryd teen die graafskapspan Somerset, in die oog getref het, het Krieket Suid-Afrika (KSA) in 'n verklaring op sy webwerf gesê.

Volgens die Proteas se spandokter, dr. Mohammed Moosajee, sal Boucher binnekort na Suid-Afrika terugkeer.

Sy plaasvervangers sal Woensdag bekendgemaak word.

Die Proteas se toetskaptein, Graeme Smith, het Boucher se verklaring Dinsdag aan die media voorgelees.

"Dit is met groot hartseer en pyn dat ek hierdie aankondiging moet maak. Weens die erns van my besering sal ek nie weer internasionale krieket kan speel nie," het Boucher se verklaring gelui.

"Ek het so baie mense om te bedank en sal dit op 'n latere stadium persoonlik doen. Baie dankie vir al die boodskappe van ondersteuning, ek waardeer dit opreg."

Smith het ook 'n persoonlike boodskap aan sy spanmaat gerig. "Bouch, ons stap al 'n lank pad saam. Dit is jammer dat dinge so moes eindig. Vir 14 jaar van internasionale krieket was jy 'n ware Protea-vegter. Iemand wat niks gevra het nie en alles gegee het. Ons wens jou 'n spoedige herstel toe en alle voorspoed vir die toekoms."

Die 35-jarige se loopbaan het op 999 internasionale vangskote geeïndig.

Volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: mark boucher  |  proteas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.