Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Makhaya Ntini straks SA-keurder

2012-12-10 15:22
Tweets Share Share line Print

Kaapstad –  Krieket Suid-Afrika (KSA) gaan vroeg aanstaande jaar 'n swart keurder aanstel in 'n poging om dié sport demografies verteenwoordigend te maak, het ESPNCricinfo Maandag berig.

"Ons wil transformeer en die land se demografie so goed moontlik verteenwoordig. 'n Swart keurder is nodig om te help met verteenwoordiging op alle vlakke, het Jacques Faul, tussentydse hoof van KSA, gesê.

Faul het dit egter duidelik gestel dat die skuif nie beskou moet word as 'n stap wat daarop gemik is om slegs swart spelers te baat nie.

"Net soos wat wit keurders nie slegs wit spelers kies nie, so sal swart keurders ook nie net swart keurders kies nie," het Faul verduidelik.

Volgens ESPNCricinfo is die voormalige snelbouler Makhaya Ntini tans die gunsteling om in die pos aangestel te word ten spyte van sy kritiek oor die samestelling van die Protea-span voor hul toer na Australië.

Ntini het vroeër gesê die plaasvervanger-paaltjiewagter Thami Tsolekile sou lankal vir die Proteas gespeel het as hy wit was.

Die Proteas het in Perth in hul 200ste toets gespeel, maar sedert hertoelating het nog net vyf swart spelers Suid-Afrika verteenwoordig.

Van die vyf spelers het Ntini in 101 toetse gespeel maar die ander vier, Mfuneko Ngam, Monde Zondeki, Tsolekile en Lonwabo Tsotsobe het saam minder as 20 toetse op hul kerfstok en Suid-Afrika het in 2012 nie een swart speler in 'n toetsspan gehad nie.

Die Proteas sal Donderdag die T20- en toetsspanne vir die opkomende reeks teen Nieu-Seeland aankondig.

Lees die volledige artikel hier.

Intussen is Ntini Maandag as die bestuurder van die Kaizer Chiefs-sewesspan vir die naweek se Premierliga-toernooi in George aangestel. Die Chiefs sal deur die oud-Springbok Breyton Paulse aangevoer word.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Cricinfo

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.