Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Maagvirus by T20-toernooi moontlik weens water

2012-09-24 17:02
Tweets Share Share line Print

Colombo – Organiseerders van die Twintig20-Wêreldtoernooi het ‘n nuwe verskaffer vir gebotteleerde water gekry en het gevra dat voedselinspekteurs ondersoek instel oor die maagvirus wat by die toernooi versprei het, het beamptes Maandag gesê.

Verskeie spelers van Nieu-Seeland, Ierland, Suid-Afrika en Australië is glo sedert hul aankoms in Sri Lanka behandel. Tim Southee van Nieu-Seeland moes in die hospitaal behandel word vir dehidrasie.

‘n Woordvoerder van die Internasionale Krieketraad (IKR) sê die tipe gebotteleerde water wat tot dusver in die toernooi deur spelers en beamptes gebruik is, is vervang.

“Alhoewel daar geen bewyse is dat water die oorsaak van enige siekte was nie, is die produk wat gebruik was vervang,” het die woordvoerder gesê.

Volgens ‘n bron van Sri Lanka wat verbind is met die toernooi het gesondheidinspekteurs die kos ondersoek wat aan die spelers gegee is, maar het niks fout gevind nie.

“As ‘n hele span, of ten minste ‘n meerderheid, siek word, kan ons aanvaar daar is iets fout in die kos- en drankiedepartement,” het die bron gesê.

“Slegs ‘n paar spelers is geraak.”

Geen amptelike klagtes is deur enige van die spanne ingedien nie, het hy bygevoeg.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: t20-wêreldbeker
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Boksburg - 05:33 AM
    Road name: Atlas Road Both Ways
    ROADWORKS - Lane closures on the N12 Highway bridge - expect heavy delays at times (until 16th June)
  • Tuesday Steeledale - 05:33 AM
    Road name: Southern Klipriviersberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Vickers Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.