Lid van Krieket SA in kaping geskiet

2010-03-09 14:17
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Niels Momberg, die bestuurder van skolekrieket in Suid-Afrika, sterk tans in die hospitaal aan nadat hy Maandag in 'n mislukte kaping in die oprit van sy huis in Parkmore, Johannesburg geskiet is.

Momberg, seun van die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur van Griekeland, is in die bors geskiet en die koeël het in sy arm vasgesit.

“Sy dokters het gesê hy kan baie gelukkig wees dat die koeël nie sy belangrike organe getref het nie,” het Momberg se broer Altus Dinsdag aan Sapa gesê.

“Hy sterk goed aan en het selfs die Varsity-wedstryd Maandagaand tussen die Maties en die Ikeys in die hospitaal gekyk. Ek dink sy vinnige herstel is te danke aan die Maties se oorwinning,” het sy broer gesê.

Die kapers het weggehardloop nadat hulle Momberg geskiet het en niks is gesteel nie.

Gerald Majola, uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika, het Momberg alle sterkte toegewens.

“Lede van die krieketfamilie het ons gekontak om hul onsteltenis oor dié voorval uit te spreek,” het Majola gesê.

- Sapa

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: ksa  |  kapings  |  krieket  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Johan sê... Dis soos krieket en nou sokker....als raak by die dag meer en meer n klugspul. Jy weet nie meer wat is sport en wat is snert nie. Rugby volgende? Wel,van die skeidsregters is reeds daar..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
2000
R 56,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2011
R 345,900.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 Sedan 1.3 Plus
2011
R 129,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.