Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Laaste paaltjies van SA kantel

2012-11-11 08:11
Tweets Share Share line Print

Brisbane – Suid-Afrika se totaal vir sy eerste kolfbeurt in Brisbane het die 400-kerf verbygesteek, maar Australië het daarin geslaag om in die middagsessie van die derde dag op die Gabba die res van die Proteas se paaltjies te neem.

Die Proteas het teen die teepouse met 'n telling van 434 vir sewe ná 148 boulbeurte gehad.

Suid-Afrika het uiteindelik 'n telling van 450 bereik voor Ben Hilfenhaus Dale Steyn (15) en Morne Morkel (0) se paaltjies laat kantel het. JP Duminy kon weens 'n besering nie kolf nie.

Australië het Kallis kort na middagete terug pawiljoen toe gestuur met 147 lopies agter sy naam, ná Rob Quiney hom uitgevang het. Kallis het 349 minute lank diens gedoen voor die paaltjies. Dit was ook sy 44ste toets-honderdtal.

Pattinson het sy derde paaltjie van die kolfbeurt geëis toe David Warner vir AB de Villiers uitgevang het vir 40 lopies, en Vernon Philander is deur Michael Clarke uitgevang met 11 lopies op die telbord.

Jacques Rudolph het 31 lopies aangeteken voor die draaibouler Nathan Lyon sy paaltjie geëis het met die hulp van Quiney.

Hashim Amla het voor die middagete sy derde honderdtal in vier kolfbeurte teen Australië bereik, en is uiteindelik been-voor-paaltjie betrap met 104 lopies agter sy naam.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: australië krieket  |  proteas
VOLGENDE OP NUUS24X

Cheetahs mars voort

2013-05-25 17:04

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.