Krieket weer by Wanderers

2009-08-12 11:49
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Suid-Afrika se voorste krieketstadion, die Wanderers, gaan drie wedstryde tydens die Engeland-toer later vanjaar huisves.

Dít volg nadat die dispuut tussen Krieket Suid-Afrika (KSA) en die Gautengse Krieketraad (GKR) opgelos is.

Die Wanderers  sou gedurende die toer ’n Twintig­20- en eendagwedstryd en ’n toets huisves.

Dít was onttrek nadat die dispuut tussen KSA en die GKR losgebars het.

Adv. Brian Currin, ‘n bemiddelaar wat deur dr. Makhenkesi Stofile, minster van sport, aangestel is, het Woendag aangekondig dat die wedstryde in Johannesburg weer sal voortgaan.

KSA en die GKR het op ‘n program wat op transformasie gemik is, ooreengekom asook die wysiging van die GKR se grondwet en transformasie-verdrag.

– Sapa   
 

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

aduvenhage sê... Moenie worry nie. Soos SBW deur die range opstyg gaan hy beslis iemand teekom wat sewe kleure ### uit hom uit gaan ####. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 TDi Comfortline Dsl 5-dr MY10
2011
R 198,950.00

TOYOTA

Fortuner 4.0 4x4 AT MY09
2010
R 371,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.6 Base 5-dr
2011
R 136,153.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.