Krieket SA swyg oor Majola-verslag wat uitlek

2010-11-15 08:26
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein. – Krieket Suid-Afrika se president, Mtutuzeli Nyoka, wou Sondag nie ’n woord rep oor ’n vertroulike verslag waarin hy glo geldelike onbehoorlikheid deur sy uitvoerende hoof, Gerald Majola, bevestig het nie.

The Sunday Times
het Sondag dele uit ’n verslag van 12 bladsye, wat volgens dié koerant deur Nyoka geskryf is, gepubliseer.

Nyoka sou die verslag aan KSA se interne ondersoekspan oorhandig wat bonusse aan Majola en 39 ander personeellede ondersoek waaroor Sport24 vroeër eerste berig het.

“Ek weet nie wie die verslag uitgereik het nie. Ek kan nie kommentaar lewer nie,” het Nyoka aan ESPNcricinfo gesê.

Nyoka het glo in sy verslag bevestig dat R318 238 aan Majola se vrou vir reiskoste betaal is en dat geen bewyse bestaan hoe bonusse van R4,7 m ná verlede jaar se Indiese Premierliga (IPL) uitbetaal is nie.

Majola het reeds vroeër sy bonus van meer as R1 m terugbetaal. KSA se nuwe ondersoekspan onder leiding van sy vise-president, AK Khan, sal glo Vrydag sy bevindinge bekend maak.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Lees meer oor: ksa  |  gerald majola  |  proteas  |  krieket

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

KallieHungBal sê... Ek brand om te vra/sê wat die verskil tussen die misdadigers is, maar ek is nie lus vir 'n rasseherrie om my kop nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 TDi Ambition DSG 3-dr Dsl
2007
R 279,990.00

TOYOTA

RunX 160i RS 5-dr
2004
R 94,995.00

BMW

X3 xDRIVE20i M-SPORT AT
2012
R 600,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.