Knoeiery: Aus-spelers sê hulle is genader

2010-08-31 09:48
Tweets Share Share line Print

Sydney - Die Australiese krieketspeler Shane Watson het Dinsdag onthul dat hy en sy spanmaat, Brad Haddin, tydens verlede jaar se Reeks om die As in Engeland, deur ‘n onwettige Indiese beroepswedder genader is.

Watson het gesê hy én Haddin het die Australiese spanbestuur in kennis gestel omdat die man “meer intens” was as die ondersteuners wat krieketspelers gewoonlik nader.

Dié onwettige beroepswedder het die spelers ontmoet toe Australië in ‘n eksklusiewe hotel in Londen gewoon het tydens die Reeks om die As. Hy het die 29-jarige Watson se spel geprys voor hy hom vir drankies en ‘n “bietjie plesier” uitgenooi het.

Watson het later uitgevind dat die Indiër ‘n onwettige beroepswedder was.

Die onthulling volg na koerantberigte dat twee Pakistanse spelers opsetlik foutballe in verlede week se toets teen Engeland geboul het, in ruil vir geld.

Watson het gesê hy is jammer om te hoor oor die moontlike betrokkenheid van die jong bouler Mohammad Amir in dié saak.

“Vir hom voel ek die jammerste, want hy is jonk en naïef. Elke keer as ek teen hom gespeel het, het Amir nog altyd 100% gegee. Hy het briljante tegniek vir ‘n 19-jarige bouler, het hy bygevoeg.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Coenster sê... Ek stem een honderd persent saam. Ons moet in elk geval hierdie jaar ten minste die Vodacom beker en die Currie beker B-Afdeling wen om enigsins moed te skep vir volgende jaar. Al wat ek Kan sê nog is sterkte KINGS !! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2002
R 49,995.00

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2008
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY96
1999
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.