Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kiwi's gekritiseer ná 'skandalige' vertoning

2013-01-03 09:03
Tweets Share Share line Print

Wellington – Nieu-Seeland se sukkelende krieketspan is Donderdag skerp gekritiseer nadat hulle vir net 45 lopies op dag een van die eerste toets teen die Proteas op Nuweland uitgeboul is.

Dit was hul laagste toetstelling in amper vier dekades.

Kane Williamson was die enigste kolwer wat Woensdag dubbelsyfers kon haal. Hy is been-voor-paaltjie betrap vir 13 deur ‘n verwoestende Vernon Philander wat vyf paaltjies geneem het in minder as 45 minute.

“Weereens heeltemal in die verleentheid gestel,” het Radio Sport in Nieu-Seeland berig te midde van wydverspreide veroordeling van die swak vertoning.

Die “skandalige 45” was ‘n “uiterste verleentheid”, het Martin Devlin van TV One gesê.

Brendon McCullum, kaptein van die Kiwi’s, het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Sy besluit het egter lelik skeef geloop.

Philander se verwoestende boulwerk, wat goed bygestaan is deur Dale Steyn en Morné Morkel, het veroorsaak dat die Kiwi’s net 19.2 boulbeurte voor die penne spandeer het.

Die veteraan krieketskrywer David Leggat het dit die swakste vertoning genoem wat hy nog ooit gesien het in die 30 jaar wat hy Nieu-Seelandse krieket dek.

“Ná die kolf-gemors was die boulwerk ook nie goed genoeg nie en van die veldwerk was sommer amateuragtig,” het hy in die New Zealand Herald geskryf.

Dit was Nieu-Seeland se eerste keer terug op die krieketveld nadat die voormalige kaptein, Ross Taylor, homself vroeg in Desember onbeskikbaar gestel het vir die kriekettoer na Suid-Afrika nadat hy as kaptein afgedank en deur McCullum vervang is.

Die Proteas het 252 vir die verlies van drie paaltjies teen uitskeityd aangeteken, ‘n voorsprong van 207 lopies.

AB de Villiers en Alviro Petersen is voor die penne op onderskeidelik 19 en 103.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Erich Goosen sê... Ek is hartseer - nie omdat ons verloor het nie, maar die manier waarop ons verloor het. Ons roem ons op uitstaande kolwers maar as 5 van hulle gelyktydig faal, dan is daar iewers groot fout. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 10:23 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    DELAYS between the M21 and Hornsnek Road
  • Thursday Crown - 10:10 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.