Kaptein bedank oor Alviro se aanstelling

2010-11-19 11:35
Tweets Share Share line Print

Londen - Jamie Dalrymple, die kaptein van die Walliese graafskapspan Glamorgan, het Donderdag summier bedank nadat bekend gemaak is dat die Proteas se aanvangskolwer, Alviro Petersen, die leisels by hom gaan oorneem.

Dalrymple het gesê hy het "geen respek" vir Glamorgan se voorsitter, Paul Russel, nie.

Dié klub se president, Peter Walker, het óók sy bedanking ingedien. Walker se bedanking volg 'n dag nadat die klubbestuurder, Matthew Maynard, gekies het om sy tasse te pak eerder as om 'n verlaging in posvlak (na die van afrigter) te aanvaar. 

"Ek het vandag (Donderdag) bedank, het Dalrymple in 'n verklaring gesê.

"Ek doen dit omdat Glamorgan my effektief afgedank het deur die kapteinskap van my weg te vat en 'n nuwe oorsese speler in die span te bring en as kaptein aan te stel, sonder om dit enigsins vooraf met my te bespreek.

"Ek verstaan nietemin dat die klub 'n reg het om die kapteinskap van my weg te vat. En ek besef dat die resultate in ons eendagwedstryde nie op die vlak is waarmee ons gelukkig kan wees nie," het Dalrymple bygevoeg.

Dié voormalige Engeland draaibouler het nog 'n jaar oor op sy kontrak.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Lees meer oor: alviro petersen  |  proteas  |  krieket

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

KallieHungBal sê... Ek brand om te vra/sê wat die verskil tussen die misdadigers is, maar ek is nie lus vir 'n rasseherrie om my kop nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manual Tester

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R20000 - R23000

Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R35000

Senior Java Developer

Cape Town N Suburbs
Hire Resolve
R35000 - R45000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 TDi Ambition DSG 3-dr Dsl
2007
R 279,990.00

TOYOTA

RunX 160i RS 5-dr
2004
R 94,995.00

BMW

X3 xDRIVE20i M-SPORT AT
2012
R 600,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.