Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

KSA sterker ná onstuimighede

2012-08-21 21:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Krieket Suid-Afrika (KSA) se waarnemende hoof Jacques Faul sê die organisasie is sterker ná sy onlangse onstuimige verlede.

Faul het Dinsdag gesê dat die bonus- en administrasie-skandaal, wat in die skorsing van Gerald Majola ontaard het, die organisasie geskud het, maar dat hy in die langtermyn die vrugte sou pluk.

“In my opinie is ons nou sterker ná ons uitdagings,” het Faul in ‘n verklaring gesê wat deur www.sportindustry.co.za vrygestel is.

“Ons glo ons is nou ‘n beter organisasie ná wat ons alles deur is.”

Faul het bygevoeg dat die Proteas nou gaan probeer om bekers te wen ná hul reeksoorwinning in Engeland hulle die eerste posisie op die wêreldranglys besorg het.

Die Proteas het nog nooit verder as die halfeindronde van die Krieket Wêreldbeker gevorder nie, ‘n statistiek wat Faul graag sal wil verander.

“So baie as wat ons goeie konstante krieket speel, moet ons ondersoek instel oor hoekom ons nie internasionale toernooie wen nie.”

“Dit sal lekker wees om met die rugbybase, wat al twee keer die wêreldbeker gewen het, te gaan sit en te kyk wat hulle anders doen.”

Faul en die KSA gaan saam die Suid-Afrikaanse Rugbyunie, wat deur hul hoof Jurie Roux verteenwoordig word, en die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, wat deur hul hoof Robin Petersen bygetsaan word, ‘n debat voer by die Sport Industrie Beraad in Oktober.

Faul, Roux en Petersen gaan saam op die verhoog wees met die doel om Suid-Afrikaanse sport deur samewerking te verbeter.

“Dit is belangrik dat al die sportkodes saam werk, veral die drie grotes; rugby, sokker en krieket,” het Faul gesê.

“Ons het almal dieselfde uitdagings en ons het die geleenthede om by mekaar te leer.”

– Volg Nuus24Sport op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.