KSA ondersteun Ntini se planne
2011-05-03 13:04
Kaapstad – Makhaya Ntini, voormalige snelbouler van die Proteas, se planne om 'n krieketakademie in Mdantsane by Oos-Londen te open het steun gekry van Krieket Suid-Afrika.
Gerald Majola, bestuurshoof van KSA, sê KSA sal saam met Ntini aan die projek werk, het RSG berig.
Die premier van die Oos-Kaap, Noxolo Kieviet, het ook die provinsie se steun aan die projek toegesê.
Lees meer hier.
Volg Nuus24 op Twitter.