Jonty Rhodes brei Kenia vir WB

2011-01-18 15:39
Tweets Share Share line Print

Nairobi - Die voormalige Proteas-ster Jonty Rhodes sal Kenia se krieketbreier wees tydens die Wêreldbeker-toernooi in Indië, Sri Lanka en Bangladesj.

Rhodes het verlede jaar in November saam met die span begin werk tydens ‘n drie week lange oefenkamp in Pretoria. Hy word dié week in Nairobi verwag om by die span aan te sluit wat tans in Indië toer.

Tom Sears, Krieket Kenia (CK) se uitvoerende direkteur, het gesê dié voormalige Proteas-uitblinker sal die span lei tydens hul finale voorbereidings vir die Wêreldbeker-toernooi. Hulle vertrek 30 Januarie na ‘n oefenkamp in Doebai.

“Jonty sal ‘n groot aanwins wees vir die span tydens ons finale voorbereidings,” het Sears gesê.

“Ons doen alles moontlik om ons span in ‘n posisie te plaas waar hul potensiaal bereik kan word. Jonty se betrokkenheid sal ‘n groot hupstoot aan ons planne gee,” het hy bygevoeg.

Die eerste Wêreldbeker-bal word op 19 Februarie geboul.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Boerperd sê... Riaan Jy kyk te veel Jerry Springer. Jy praat darem hopeloss te veel van "gays" en "traylor trash". As jy wil sleg se, vat jou pak as iemand jou aanvat. Of kry maniere mamparra. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Magic Developer

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R384000

Systems Developer- Ruby Rails

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R400000

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.