Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Irfan maak amok

2013-03-15 16:17
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die Pakistanse reus Mohammad Irfan het amok op Centurion gemaak toe hy vroeg drie paaltjies teen die Proteas geneem het.

Irfan het die paaltjies van Hashim Amla (17), Colin Ingram (0) en die kaptein AB de Villiers (4) geneem om vir Suid-Afrika op 38-3 te laat ná sewe boulbeurte.

Die 2,16 m lange snelbouler se eerste drie paaltjies is almal met die hulp van die paaltjiewagter Kamran Akmal geneem.

Graeme Smith (10) is ook vroeg terug pawiljoen toe.

Irfan het sy vierde paaltjie in die 11de boulbeurt geneem toe hy Faf du Plessis van sy eie boulwerk af uitgevang het.

Du Plessis het 17 lopies aangeteken.

Hierna het Ryan McLaren en Farhaan Behardien egter begin om ‘n bietjie weerstand te bied.

Die Proteas was op 94/5 ná 17 boulbeurte.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter. 

Lees meer oor: pakistan krieket  |  proteas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Erich Goosen sê... Hoe is dit moontlik dat 'hoogaangeskrewe' kolwers soos Amla, Infram, de Villiers en Duminy almal op een dag kan faal. Lyk my die Engelse se sielkundige oorlogvoering met Anderson het gewerk nog voor die wedstryd begin het. Lyk my ons het maar eenmaal nie wat dit neem om beperkte boulwedstryde te wen nie. Back to the drawing board. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday City Deep - 09:14 AM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
  • Thursday Sandton - 09:14 AM
    Road name: Katherine Street Southbound
    DELAYS between Marlboro Drive and Grayston Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.