Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Indië speel straks in 'gelukbringer-hemp'

2012-09-14 10:00
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Indië se krieketspan is gevra om in dieselfde kriekethemp-ontwerp, waarin hulle verlede jaar se Wêreldbeker-toernooi gewen het, te speel wanneer die T20-toernooi volgende week in Sri Lanka afskop.

Nike, die span se klereborg, het vroeër die maand 'n nuwe T20-ontwerp onthul wat die nasionale kleure prominent vertoon en van die top-spelers het selfs by 'n modevertoning in die nuwe spandrag paradeer.

Krieketbase het die spelers egter gevra om dieselfde blou hempde te dra waarin hulle by verlede jaar se suksesvolle Wêreldbeker gespeel het, in 'n poging om geluk aan die span te bring, het die Times of India Vrydag berig.

"Dit is ons besluit om die spelers te vra om die hempde te dra wat hulle by die 2011 Wêreldbeker gebruik het," het 'n lid van die Indiese krieketraad, Ratnakar Shetty, aan die koerant gesê.

Indië het die eerste T20-toernooi in 2007 gewen, maar kon nie daarin slaag om die halfeindrondes in die 2009- en 2010-toernooie te haal nie.

Die nuwe T20-ontwerp is deur die kaptein Mahendra Singh Dhoni en senior kolwer Virender Sehwag verwelkom toe dit bekendgestel is.

Dhoni het gesê die ontwerp sal ondersteuners help om met die kortste weergawe van die spel te identifiseer.

"As ons ons speler in wit sien, weet ons hulle speel toetskrieket," het hy gesê.

"So ook met eendagkrieket. As jy hulle in blou sien, weet jy daar word 'n eendagwedstryd gespeel."

Sehwag het gesê hy hou van die nuwe kriekethemp omdat dit die nasionale kleure van rooi, wit en groen wys.

"Ek speel met my hart en ek speel vir die vlag," het hy gesê. "Ek hou van die trui omdat die nasionale kleure op my hart is."

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.