Graeme Smith kry groen lig

2010-04-12 18:51
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Graeme Smith, kaptein van die Proteas, het toestemming gekry om weer te begin oefen ná ‘n vingerbesering hom uit die Indiese Premierliga (IPL) gehou het.

Volgens Dr. Mohammed Moosajee, die Proteas se spanbestuurder, is die mediese span tevrede dat Smith ten volle herstel het.

Smith word nou toegelaat om te oefen en voor te berei vir die ICC Twintig20-wêreldtoernooi in die Karibiese eilande, wat in April begin, asook die Suid-Afrikaanse toer van Wes-Indië wat daarop volg.

“Graeme het verlede week ‘n ligte koors gehad, maar hy sal gereed wees om Woensdag te begin oefen,” het Moosajee bygevoeg.

- Sapa

 

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Rudel sê... @Boerperd,ek het by n oud Affie pel gehoor dat hy (Riaan) wel skeef is--nou kan jy verstaan hoekom hy so praat,het jy nog nie agtergekom hy kan net oor 2 dinge praat nie. 1 Die BULLE (helse vrees vir hulle) 2 Gays (verlang na sy maatjie) Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.8T GTi 5-dr
2007
R 169,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i 3-dr MY00
2006
R 56,800.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.