Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gerald Majola wend hom tot arbeidshof

2012-10-15 12:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die geskorste kriekethoof Gerald Majola gaan hom Maandag tot die arbeidshof in Johannesburg wend om sy skorsing en die bevinding van die Nicholson-ondersoek te beveg, het Eyewitness News berig.

Majola het hom verlede week van sy tugverhoor onttrek omdat hy die wettigheid van die proses bevraagteken.

Adv. Karel Tip, voorsitter van die verhoor, het verlede week 'n spesiale versoek deur Majola verwerp.

Majola is in Maart geskors ná 'n uitgerekte bonusskandaal ná die Indiese Premierliga-toernooi, wat in 2009 in Suid-Afrika gehou is.

Die geskorste kriekethoof het gesê hy het by die verhoor uitgeloop omdat Fikile Mbalula, die minister van sport, sy mandaat oorskry het.

Lees verder.

Volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: gerald majola
VOLGENDE OP NUUS24X

Neusie verby vir Proteas

2013-06-19 18:11

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Johan Coetzee sê... Wragtig, dit was die swakste vertoning denkbaar deur die blomme. Toegegee, die oggend was koud en vogtig wat die Engelse boulers bevoordeel het. Ons moet nie net staat maak op 'n goeie loot nie. Die gevolg is dat ons onkunde en gebrek aan goeie spelers ontbreek het as gevolg van die politieke bloedjies in die span. Jy kan nie op die wereldtoneel meeding met die naasbestes net omdat hulle se velletjies donkerbruin is nie. De Villiers se kapteinskap het sy spel algaande laat verwater tot 'n rampsalige patetiese figuurtjie wat snot-borreltjies agter die paaltjies blaas en geen idee het hoe om sy sukkelende makkers raad te gee nie. Hy is nie 'n paaltjiewagter nie en nog minder 'n kaptein. Sy veldplasings is pateties. Ek dink nie dit is 'n kwessie van "choke" nie. Ons spannetjie word nie reg gekondisioneer en of afgerig nie. Hulle struikel onder moeilike omstandighede omdat hulle nie weet hoe om aan te pas by veranderlikes. Ons is die toets-kampioene en loop loshande voor. Dit wys dat ons wel iets reg doen maar wanneer dit by die korter weergawe kom is ons vrek eenvoudig. Die tyd het gekom dat ons deur die bestes van die bestes verteenwoordig word, omdat hulle die bestes is en nie omdat hulle polities reg lyk nie. Die afrigters, en daar is 'n swetterjoel van die omies, moet hulle kant bring en die span reg oplei en afrig. Wat my meer die bliksem in maak is dat ek weet ons het die regte spelers en kan meer kompeterend wees as die getjommel van ons huidige spannetjie.!!!!!!!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bedfordview - 06:00 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK (middle lane) at the Van Buuren Road bridge
  • Thursday City Deep - 05:36 AM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Outspan Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.