Gee IPL voorkeur, vra Ray Jennings

2010-03-12 11:53
Tweets Share Share line Print

Christo Buchner

Johannesburg - Die grootste krieketsirkus op aarde begin weer vandag.

Vir die volgende ses weke is al die aandag op die baie gewilde Indiese Premierliga (IPL) in Indië gevestig.

Vir Ray Jennings, voormalige afrigter van Suid-Afrika wat aan die stuur staan van Bangalore se Royal Challengers, is dit ’n wonderlike geleentheid om die energie van krieket in Indië te ervaar.

“Dit was uitstekend om die IPL in jou eie land te kon ervaar, maar wat die atmos­feer van die toernooi betref, is daar net eenvoudig niks wat by die toernooi in Indië kom nie,” het hy gesê.

Volgens dié uitgesproke afrigter kan die toernooi verbeter.

“Daar moet ’n spesifieke tydperk op die internasionale kalender geskep word waartydens die IPL beslis word.
 
“Dit moet voorkeur geniet.”

Jennings begin die toernooi sonder groot internasionale sterre soos Kevin Pietersen, Ross Taylor en Steve Smith.

Pietersen speel nog vir Engeland teen Bangladesj, terwyl Taylor en Smith by die eendagreeks­ tussen Nieu-Seeland en Australië betrokke is.

Jennings het weer die grootste Suid-Afrikaanse teenwoordigheid in die toernooi, met Jacques Kallis, Mark Boucher, Dale Steyn, Roelof van der Merwe en Dillon du Preez wat met ander internasionale sterre soos Taylor, Pietersen, Smith, die Engelsman Eoin Morgan en die Aussie Cameron White meeding om plekke in die span.

Die kampioene, die Deccan Chargers, wat in vandag se eerste wedstryd teen die Kolkata Knight Riders te staan kom, het Herschelle Gibbs in hul span, terwyl Charl Langeveldt sal hoop die Knight Riders se nuwe afrigter, Dav Whatmore, hom meer gaan gebruik as wat verlede jaar die geval was.

Ander Suid-Afrikaners wat in aksie is, is:

Chennai Super Kings: Makhaya Ntini, Albie Morkel en Justin Kemp.
Delhi Daredevils: Wayne Parnell en AB de Villiers.
Kings XI Punjab: Yusuf Abdulla.
Mumbai Indians: JP Duminy, Ryan McLaren.
Rajasthan Royals: Morné Morkel, Graeme Smith en Johann Botha.

Die eindstryd word op 25 April beslis, met die openingswedstryd, asook die eindstryd, wat in Moembai gespeel sal word.

- Sport24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: krieket  |  ipl

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Rudel sê... @Boerperd,ek het by n oud Affie pel gehoor dat hy (Riaan) wel skeef is--nou kan jy verstaan hoekom hy so praat,het jy nog nie agtergekom hy kan net oor 2 dinge praat nie. 1 Die BULLE (helse vrees vir hulle) 2 Gays (verlang na sy maatjie) Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Back End Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Clerk General III

Bethlehem, South Africa
Pioneer Foods
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.8T GTi 5-dr
2007
R 169,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i 3-dr MY00
2006
R 56,800.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.