Proteas beklink naelbyter, reeks

2011-01-23 18:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Suid-Afrika se krieketspan het die vyfde eendag-wedstryd teen Indië ná ‘n paar benoude oomblike met 33 lopies gewen en só die reeks van vyf wedstryde met 3-2 beklink.

Die reën vroeër in die dag het daartoe gelei dat die wedstryd effe verkort moes word tot 46 boulbeurte per kolfbeurt.

Die Proteas het in hul beurt 250 lopies opgestapel, te danke aan uitstekende kolfwerk deur Hashim Amla (116*, 132b) en Morné van Wyk (56, 63b).

Morné Morkel (4/52) het die Suid-Afrikaners se boulaanval gelei en saam met Lonwabo Tsotsobe (2/57) en Dale Steyn (2/32) deur Indië se toporde geskeur.

Suid-Afrika het Indië teen die planke gehad op 119/8, maar die mokerman Yusuf Pathan het die Protea-boulers met minagting kastei en ‘n haas ongelooflike 105 lopies van slegs 70 balle aangeteken.

Hy en die stertkant-kolwer Zaheer Khan (24, 58b) het met hul vennootskap van 100 lopies gedreig om die Proteas se partytjie te bederf, maar Morné Morkel het die deurbraak gemaak toe Faf du Plessis vir Pathan van sy boulwerk af uitgevang het.

Einste Morkel het Khan uitgevang toe dié ‘n aflewering van Tsotsobe oor die bykant-grens probeer moker het.

Suid-Afrika het die eerste wedstryd van die reeks gewen, maar toe twee wedstryde op ‘n streep verloor.

Hulle het egter die vierde wedstryd in Port Elizabeth gewen voordat hulle Sondag in Pretoria die reeks beklink het deur die vyfde wedstryd te wen.

Neem deel aan ons meningspeiling oor krieket-kommentators hier onder.

Lees meer oor: sport  |  krieket

Stem

Hoe sou jy Shafiek Abrahams se kommentaar beskryf in dié kragmeting?

Stem

Hoe sou jy Fanie de Villiers se kommentaar beskryf in dié kragmeting.

Stem

Hoe sou jy Mike de Villiers se kommentaar beskryf in dié kragmeting?

Stem

Hoe sou jy Jeremy Fredericks se kommentaar beskryf in dié kragmeting?

Stem

Hoe sou jy Deon Kruis se kommentaar beskryf in dié kragmeting?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.