Duminy: Taktiek die sleutel

2009-11-25 16:39
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die Proteas was verras en teleurgesteld ná hul nederlaag Sondag teen Engeland, maar glo hulle het die vermoë om dinge in die derde toets om te keer.

Die Proteas en Engeland sê mekaar Vrydag op Nuweland die stryd aan.

Een van die sterre in die span JP Duminy het Woensdag erken dat die Proteas net nie genoeg lopies aangeteken het nie.

"'n Paar van ons het lopies gekry, maar het net nie deurgedruk nie."

Duminy het gesê die Proteas het 'n uitstekende rekord op Nuweland.

"Hopelik kan ons eerste kolf en 'n goeie telling op die bord sit om druk op Engeland te sit. Statistiek toon dat die span wat gewoonlik eerste kolf die wedstryd wen, maar ons het ook al hier (op Nuweland) gewen as ons tweede kolf."

"Die sleutel teen Engeland is om ander taktiek te hê. Hulle het hul huiswerk gedoen en ons moet ons s'n ook doen," het Duminy gesê.

Stuart Broad wat na die Engelse span teruggekeer het ná 'n skouerbesering die Proteas se teiken gaan wees.

"Hy is 'n goeie speler en het baie goed vertoon oor die afgelope paar jaar. Hy is definitief iemand vir wie ons moet oppas."

– Sapa



 

Lees meer oor: proteas  |  krieket

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.