Aus veg terug vir T20-wen

2010-02-06 04:03
Tweets Share Share line Print

Melbourne – Die Australiese krieketspan het teruggeveg om Pakistan met twee lopies in hul enigste Twintig20-wedstryd op die Melbourne krieketgronde te wen.

Pakistan het die teiken wat Australië opgestel het met selfvertroue gejaag, alhoewel hulle twee paaltjies kort na mekaar verloor het.

Kamran Akmal en sy broer Umar was die kolwers wat uitgeblink het en was stewig in beheer om hul span binne 29 lopies van 'n oorwinning te bring.

Kamran het selfs sy derde vyftigtal in ‘n T20-wedstryd aangeteken maar is op 63 lopies deur Shaun Tait uitgeboul.

Die Kamran-paaltjie was ook die keerpunt van die wedstryd en die Aussie Steve Smith het dié geleentheid gebruik om twee vinnige paaltjies met sy debuut te neem.

Nadat Pakistan net 10 lopies van die laaste beurt vir ‘n oorwinning benodig het, is Umar Akmal op die eerste aflewering uitgehaal en die laaste twee kolwers kon net 7 lopies aanteken.

- Sport24
 

Lees meer oor: sa in indië  |  krieket

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.