Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Aus se Quiney wil weer toetskrieket proe

2012-11-17 13:15
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die toporde-kolwer Rob Quiney is desperaat om weer toetskrieket te speel en is gereed om dit te doen indien Shane Watson nie volgende week teen Suid-Afrika kan speel nie.

Quiney het sy buiging gemaak in verlede week se onbesliste eerste toets in Brisbane, en is as plaasvervanger vir Watson aangewys indien dié veelsydige speler nie van 'n kuitbesering herstel nie.

Die 30-jarige Quiney het slegs nege lopies aangeteken op die Gabba voor hy deur Dale Steyn op die grens uitgevang is.

Mickey Arthur, afrigter van die Australiese span, het gegrap en gesê dit was die "beste nege [lopies]" wat hy nog ooit gesien het, en dat Quiney baie gemaklik gelyk het.

Die kolwer was egter teleurgesteld in sy vertoning.

Watson sal vroeg volgende week 'n fiksheidstoets ondergaan en sy teenwoordigheid sal definitief Australië se toporde versterk.

"Dit gaan baie voordelig wees vir die span indien hy kan kolf en boul. Dit is 'n belangrike reeks, veral omdat die eerste wedstryd onbeslis geëindig het," het Quiney gesê.

Die tweede toets op die Adelaide Oval begin Donderdag en die reeks sluit af op die Waca in Perth vanaf 30 November tot 4 Desember.

– Volg Nuus24Sport op Twitter

- Reuters

VOLGENDE OP NUUS24X

Venus nie by Wimbledon

20 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Jonny Stier sê... Absoluut pateties. Hulle is nou 'n stappie verder as die chokers wat ons die laaste tyd leer ken het. Is daar niemand in die afrigting span wat hierdie choking van hulle kan stop sit nie? Sodra die eerste twee paaltjies val, donner die hele spul inmekaar. Het ons dan nou geen ordentlike kolwers meer nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 14:14 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    HEAVY DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV and a TRUCK before Van Buuren Road
  • Wednesday Bedfordview - 13:58 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane between Gilloolys Interchange and the Van Buuren Road exit - DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.