Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Aus-krieketspeler geskors oor skade aan kleedkamers

2012-11-20 16:12
Tweets Share Share line Print

Adelaide – Die veelsydige Australiese krieketspeler Dan Christian is geskors omdat hy verskeie kere nadat hy in wedstryde uitgeboul is, kleedkamers beskadig het, het spanbeamptes Dinsdag gesê.

Die Suid-Australiese krieketvereniging (Saca) het gesê Christian is vir een wedstryd geskors nadat hy reeds drie keer die seisoen kleedkamers beskadig het.

Christian (29) is egter ingelig dat sy skorsing nie krieketkeurders sal verhoed om hom in die toekoms vir die nasionale span te kies nie.

"Hulle [die keurders] het gesê dit sal nie 'n invloed hê op sy kanse om in die toekoms gekies te word nie," het Saca se direkteur van krieket, Jamie Cox, gesê.

Christian het Australië reeds in 17 eendag- en 11 twintig20-wedstryde verteenwoordig.

"Hy is 'n emosionele ou en daai emosie werk by tye regtig goed vir hom op die veld, maar dit is geen verskoning om eiendom te beskadig nie," het Cox bygevoeg.

Volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Neusie verby vir Proteas

2013-06-19 18:11

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Johan Coetzee sê... Wragtig, dit was die swakste vertoning denkbaar deur die blomme. Toegegee, die oggend was koud en vogtig wat die Engelse boulers bevoordeel het. Ons moet nie net staat maak op 'n goeie loot nie. Die gevolg is dat ons onkunde en gebrek aan goeie spelers ontbreek het as gevolg van die politieke bloedjies in die span. Jy kan nie op die wereldtoneel meeding met die naasbestes net omdat hulle se velletjies donkerbruin is nie. De Villiers se kapteinskap het sy spel algaande laat verwater tot 'n rampsalige patetiese figuurtjie wat snot-borreltjies agter die paaltjies blaas en geen idee het hoe om sy sukkelende makkers raad te gee nie. Hy is nie 'n paaltjiewagter nie en nog minder 'n kaptein. Sy veldplasings is pateties. Ek dink nie dit is 'n kwessie van "choke" nie. Ons spannetjie word nie reg gekondisioneer en of afgerig nie. Hulle struikel onder moeilike omstandighede omdat hulle nie weet hoe om aan te pas by veranderlikes. Ons is die toets-kampioene en loop loshande voor. Dit wys dat ons wel iets reg doen maar wanneer dit by die korter weergawe kom is ons vrek eenvoudig. Die tyd het gekom dat ons deur die bestes van die bestes verteenwoordig word, omdat hulle die bestes is en nie omdat hulle polities reg lyk nie. Die afrigters, en daar is 'n swetterjoel van die omies, moet hulle kant bring en die span reg oplei en afrig. Wat my meer die bliksem in maak is dat ek weet ons het die regte spelers en kan meer kompeterend wees as die getjommel van ons huidige spannetjie.!!!!!!!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Lone Hill - 05:34 AM
    Road name: Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lone Hill Boulevard
  • Thursday City Deep - 05:32 AM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.