Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Amla nou tweede op kolfranglys

2013-01-16 18:07
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Hashim Amla het danksy sy uitstekende kolfvertoning teen Nieu-Seeland na die tweede plek op die Internasionale krieketraad (IKR) se wêreldranglys vir toetskolwers opgeskuif.

OFM berig Amla, wat 176 lopies in die onlangse toetsreeks teen die Black Caps aangeteken het, het van die vierde plek af opgeskuif. 

Hy het Chivnarine Chanderpaul van die Windies, wat nou die derde plek beklee, uit die posisie gelig. 

Amla is nou ook net een punt agter die top-toetskolwer, Michael Clarke van Australië. 

AB de Villiers en Jacques Kallis word ook onder die toptien-kolwers gereken, met De Villiers wat in die sesde plek is, en Kallis sewende. 

Die Chevrolet Knights se Dean Elgar het danksy sy honderdtal in die tweede toets met 49 plekke tot nommer 96 opgeskuif.

Dale Steyn het sy plek bo-aan die ranglys vir toetsboulers verstewig nadat hy 13 paaltjies in die twee toetse geneem het. 

Vernon Philander is steeds in die tweede plek en Morné Morkel in die agtste posisie. 

Kalllis het ook sy posisie as voorste veelsydige speler behou, terwyl die Proteas steeds as die beste toetsspan ter wêreld beskou word. 

Die Suid-Afrikaners het nou ‘n voorsprong van ses punte bo Engeland

Vir die die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

OFM

Lees meer oor: hashim amla  |  proteas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Fritz Brits sê... broad en anderson goeie syfers,hoe was die pitch en hoeveel lopies sou hul span teen ons gekry het Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.