krieket

Krieket SA stel T20-bekendstelling uit

2012-02-06 21:58

Die bekendstelling van die Twintig20 Uitdaging is onbepaald uitgestel, het Krieket Suid-Afrika (KSA) in 'n verklaring gesê.

Krieket Saeed Ajmal

Pakistan maak skoonskip

2012-02-06 15:23

Pakistan se krieketspan het die derde en laaste toets by die Doebai-stadion met 71 lopies gewen om Engeland met 3-0 in die toetsreeks te vermorsel.

Krieket

Indiese krieketheld kry chemo vir longkanker

2012-02-06 13:01

Indië se Wêreldbeker-krieketheld, Yuvraj Singh, word vir longkanker in Amerika behandel, het die speler se fisioterapeut gesê.

Opinie

Blaser in kollig ná Blitse vasval

Dit sal dalk die Blitsbokke loon om die kleur van hul truie dramaties te verander, want sommige blasers sien skynbaar geel as hulle Groen-en-Goud sien.

Wat sê jy?

Wat dink jy van die aankondiging dat geelkaarte nou ook ná wedstryde in die Super-reeks toegeken kan word?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Krieket

Meer as R1,5 m. vir Philander aangebied

2012-02-04 07:15

Vernon Philander en die voormalige Indiese Krieketliga-speler Nicky Bojé se laagste bod vir die IPL-veiling is R1,6 miljoen.

Krieket SA teen Engeland

Hussey wurg Indië

2012-02-02 09:40

Die formaat is anders, maar die heerskappy van die Australiese krieketspan oor Indië het in die Olimpiese stadion in Sydney voortgeduur.

Krieket

Miljoene wink vir Proteas

2012-02-02 08:01

Die Internasionale Krieketraad het in Doebai aangekondig dat hy die prysgeld vir die wêreld se voorste toetsspanne meer as verdubbel.

 
Rekord wink:

Rekord wink:  Die Pakistanse draaibouler Saeed Ajmal maak reg om te boul by ’n oefensessie in Doebai in die Verenigde Arabiese Emirate. Pakistan en Engeland is van Vrydag af in die derde en laaste toets daar slaags.(Foto: Hassan Ammar, AP)

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Krieket titans

Cobras minder as punt voor Titans

2012-02-06 07:55

Die Titans se moed sou in hul skoene gesak het nadat hul SuperSport-wedstryd teen die Warriors afgelas is sonder dat ’n bal geboul is.

Krieket Krieket

Dit gons oor 7de span in reeks

2012-02-05 09:54

SA se Twintig20-kompetisie skop aanstaande week af met ’n splinternuwe sewende franchise-span, maar nie almal is gaande oor dié nuutjie nie.

Krieket Saeed Ajmal

Rekord wink vir Misbah se span

2012-02-03 09:27

Pakistan glo dit sal ’n groot prestasie wees om Engeland as die wêreld se beste toetsspan met 3-0 in die huidige toetsreeks te vermorsel.

Krieket Vernon Philander

Knights móét wen...

2012-02-02 09:00

Die Knights sal Vernon Philander op sy gunsteling-jagveld te bowe moet kom om in die SuperSport-krieketreeks se wedloop te bly

Krieket Sachin Tendulkar

Sachin ‘moes tóé uitgetree het’

2012-02-01 09:38

Sachin Tendulkar moes ná Indië se Wêreldbeker-triomf verlede jaar sy uittrede aangekondig het, glo die voormalige Pakistanse kaptein Imran Khan.

Binne Sport24

 
Soek Sportgebeure

Nuutste Krieket-kommentaar

Sarie sê... Doebai is seker Beelde se weergawe van Afrikaans vir Dubai. Daar is mos deesdae die ding om dorpe, stede en lande se name te verafrikaans en dan kom die snaakste goed uit. Die naam Dubai is tog die internasionale geregistreerde naam vir die plek, maar nee nou kom die verkragte weergawe uit Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

New Business development Sales consultant

Green Point, Cape Town, South Africa
Digicall
Market Related

SENIOR BUYER [AA/EE]

Johannesburg, South Africa
OUTGROW OUTSOURCED TECHNOLOGIES SA
R18000 - R20000

Bookkeeper Mozambique

Beira, Mozambique
Under African Skies Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.