Drienasies

White skud kop oor Bokke se fiksheid

2011-08-15 14:46
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit
All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Canberra - Jake White het sy kommer uitgespreek oor die manier waarop spelers bestuur word ná die Springbokke se Drienasies-nederlaag Saterdag teen die Wallabies in Durban.

White het op sy RugbyXV-webtuiste ook die Bokke se fiksheid bekla.

"Hul wedstrydfiksheid kan vergewe word omdat die afrigter gekies het om hulle vir 'n tyd lank nie te laat speel nie, maar selfs die Bokke se algehele fiksheid is eenvoudig nie goed genoeg nie."

White, wat as Bok-afrigter gereeld onder kritiek deugeloop het omdat hy spelers volgens hul grootte en atletiese vermoë gekies het, sê fiksheid moet die kern van die Bokke se Wêreldbeker-veldtog wees.

"Geskiedenis toon dat die fikser span gewoonlik die Wêreldbeker wen, en dit behoort die Bokke te bekommer. Jy hoef net na beeldmateriaal van dieselfde spelers in 2007 te gaan kyk en dit vergelyk met hoe hulle nou lyk. Jy kan duidelik die verskil sien deur net na hul liggame te kyk."

White het ook die spanbestuur gekritiseer oor hul gebruik van reserwes.

"Die plaasvervangings was swak. Dit was onregverdig om John Smit so laat in die wedstryd na vaskop te skuif."

"Met Gurthro Steenkamp op die bank en Jannie du Plessis se fiksheid wat nie vertrou is nie, was dit altyd die plan om Smit na daai posisie te skuif," het White gesê.

"Dit is verbasend dat die Bokke nie voor die tyd besef het watse impak dié skuif sou hê nie, aangesien Smit vantevore al teen Australiese skrums gesukkel het," het White opgemerk.

Hy het bygevoeg dadie Springbok-bestuur nie die span se tekortkominge wil erken nie.

“Peter de Villiers het gesê ons het die wedstryd oral gewen behalwe op die telbord. Geen wonder hy is optimisties en steeds 90% oortuig dat ons die Wêreldbeker gaan wen nie."

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
63 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Drienasies-kommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.