Drienasies

Vyf veranderinge aan Bok-span teen All Blacks

2011-08-16 14:36
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit
All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Kaapstad – Daar is vyf veranderinge aan die Springbokspan aangebring vir Suid-Afrika se kragmeting met Nieu-Seeland in Port Elizabeth.

Die losskakel Morné Steyn, die losvoorspeler Willem Alberts, die haker Bismarck du Plessis en die loskopstut Gurthrö Steenkamp is na die span teruggeroep.

Patrick Lambie vervang die beseerde Frans Steyn op heelagter.

Op die plaasvervangersbank is CJ van der Linde na die span teruggeroep en Ashley Johnson vervang Jean Deysel.

Tendai Mtawarira, Danie Rossouw en Butch James sal hulle op die plaasvervangersbank geselskap hou.

Deysel en Gerhard Mostert is uit die Bok-groep van 22 gelaat.

“Dit is ons laaste kans om sekere spelerkombinasies voor die wêreldbeker te toets,” het die Springbok-afrigter Peter de Villiers gesê.

“Ons het hierdie veranderinge aan die begin van die internasionale seisoen reeds in gedagte gehad,” het hy bygevoeg.

Victor Matfield sal in sy 107ste toets vir die 16de keer as kaptein van die Springbokke uitdraf.

Só lyk die Springbok-span vir die wedstryd:

15 Pat Lambie, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Willem Alberts, 6 Heinrich Brüssow, 5 Victor Matfield (kaptein), 4 Bakkies Botha, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Gurthro Steenkamp

Plaasvervangers: 16 John Smit, Tendai Mtawarira, CJ van der Linde, Danie Rossouw, Ashley Johnson, Francois Hougaard, Butch James

– Sport24

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

Lees meer oor: rugby  |  drienasies  |  springbokke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
57 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Drienasies-kommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.