Drienasies

SARU-glips kos Frans Steyn dalk sy plek

2010-08-12 14:30
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit
All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Kaapstad – ‘n Administratiewe glipsie deur die Suid-Afrikaanse Rugby-unie, eerder as ‘n besering, kan uitdraai om die grootste struikelblok te wees wat in die pad staan van Frans Steyn se terugkeer na die Springbokspan.

Volgens Rugby365 het SARU versuim om betyds reëlings te tref om Steyn beskikbaar te stel sodat hy vir die Bokke kan speel.

Dit word deur die FFR (Fédération Française de Rugby) vereis vir die vrystelling van spelers om vir hul nasionale spanne in toetse te speel.

En om dinge te kroon het Steyn se Franse klub, Racing Metro, bevestig dat Steyn ‘n bobeenspier beseer het en hy sal nie weer voor volgende Woensdag kan oefen nie.

“Francois Steyn, Andrea Masi, Karim Ghezal en Scott Zimmerman herstel nog almal van hul beserings,” het die Franse klub se verklaring gelui.

“Ná mediese ondersoeke is daar besluit dat nie een van hulle geskik is om (vandeesweek) te speel nie en hulle is nie genoem in die span wat deur die hoofafrigter Pierre Berbizier verkies is nie."

Steyn het verlede Vrydag in ‘n vriendskaplike wedstryd ‘n bobeenbesering opgedoen, en nie ‘n enkelbesering soos wat voorheen berig is nie.

Lees meer by Sport24

Bly op hoogte van al die jongste Sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg
 

Lees meer oor: rugby  |  saru  |  springbokke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Drienasies-kommentaar

Rudel sê... Kom Bulle nou vir daai laaste 5 punt op toer,ons kan afsluit met 15 punte Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.