Drienasies

Jaque Fourie vier weke geskors

2010-07-25 17:15
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit
All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Brisbane - Die Springbok Jaque Fourie is vir vier weke geskors ná 'n gevaarlike duikslag tydens Saterdag se Drienasies-wedstryd teen Australië.

Die Bokke het dié wedstryd 30-13 verloor.

Die buitesenter sal twee plaaslike Curriebeker-wedstryde en 'n derde Drienasies-toets op 21 Augustus teen Nieu-Seeland misloop ná hy in die tweede minuut van die wedstryd uitgewys is vir 'n gevaarlike duikslag op die Wallabies se agtsteman Richard Brown.

Fourie is tydens dié toernooi verlede jaar vir dieselfde oortreding uitgewys en is toe ook vir vier weke geskors.

Die Australiese losskakel Quade Cooper is ook uitgewys vir 'n gevaarlike duikslag, maar is net vir twee weke geskors oor "versagtende omstandighede" was sy "goeie rekord" insluit.

Die Bok-vleuel Jean de Villiers is verlede week vir twee weke geskors vir 'n gevaarlike duikslag tydens die Drienasies-wedstryd teen Nieu-Seeland in Wellington.

Die slot Bakkies Botha is vir nege weke geskors is ná hy die skrumskakel Jimmy Cowan met die kop gestamp het in hul eerste wedstryd teen die All Blacks in Auckalnd op 10 Julie.
 
Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- AP

Lees meer oor: rugby  |  drienasies  |  springbokke

binne nuus24

Nuutste Drienasies-kommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.