Drienasies

G’n verskoning, sê Butch

2011-08-15 09:27
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit
All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Durban –  Dit was moeilike omstandighede om in te skop, maar hy het geen verskonings omdat hy met ’n belangrike strafdoelpoging misluk het nie.

Dit was nie goed genoeg nie, het die Springbok-losskakel, Butch James, hier gesê nadat sy span met 14-9 teen die Wallabies vasgeval het.

James het in die 20ste minuut ’n redelike maklike poging pale toe gehad, maar misgeskop en 10 minute later ook met ’n skepdoelpoging misluk. “Ek moes dalk meer tyd geneem het nadat die bal omgeval het toe ek dit gestel het.

“Maar dit is gedane sake,” het James gesê.

Die Bok-losskakel was redelik tevrede met die manier waarop die span verdedig het en gesê dit was ’n bewys van die ingesteldheid waarmee die Bokke die toets benader het.

“Die strukture was goed, maar wat my opgeval het, was hoe goed ons herstel het as daar wel ’n verbroude duikslag was. Die ouens het werklik hard gewerk om weer in posisie te kom en duikslae te maak. Jy kan die beste strukture hê, maar as jy nie die wil het om te duik nie, sal dit nie help nie. Dit was goed om te sien die ouens wou,” het James gesê.

Die losskakel, wat woema op die aanval moes bring, het egter gesê hy meen nie hulle het genoeg geskop nie. “Ons wou die bal ’n bietjie dra, maar ek dink ons moes meer geskop het. Dit sou gehelp het om meer in hul gebied te speel.”

Volgens hom het hy ná sowat ’n uur begin voel hy was sewe weke laas op die rugbyveld.

“Dit het goed gegaan, maar ná so ’n uur het dit erg begin raak.

“Ek is redelik tevrede oor hoe ek op die oomblik voel. Maar ons het dit in daardie laaste halfuur verloor. Ons het te veel foute begin maak en met een of twee simpel foute die momentum aan hulle gegee. Daarna kon ons nie die agterstand inhaal nie.”
James is in die 68ste minuut deur Morné Steyn vervang.

Hy is tevrede dat daar genoeg positiewe spel was om die All Blacks dié naweek te klop.

“Ons het beslis baie goeie dinge gedoen en daar is nie twyfel dat ons harde werk vrugte sal afwerp nie. Ons was nie op ons beste nie, maar steeds baie mededingend vir die grootste deel van die toets. Ek dink ons was meer in beheer as hulle,” het James gesê. 

Vir die jogste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Drienasies-kommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.